GELUKKIGE EN GESONDE JY! PROGRAM TER WAARDE VAN R1500


Regte Resensies & Eerlike Opinies

Gelukkige en gesonde JY!

My 3 maande AANLYN program sluit 55 videos, my “Simply Flourish planner & workbook” en ‘n 30 min sessie saam met my in. Hierdie program het die potensiaal om jou lewe te verander. Jy gaan leer hoe om te eet vir JOU lyf, jy gaan nooit weer op ‘n dieet hoef te gaan nie en jy gaan jou kos weer geniet!

Resensie

As jy gewig wil verloor, as jy moeg is om allerhande diëte te volg, as jy voel jy gaan uitbrand, dan is hierdie die program vir jou. Jy gaan leer hoe om jou lewe voluit te leef en om 'n gesonde verhouding met kos te ontwikkel.

See in English